THE AWARD
CATEGORIES
REGISTRATION
SUBMIT YOUR WORK
ENTRY INSTRUCTIONS
TERMS & CONDITIONS
PUBLICATIONS
DATES & FEES
METHODOLOGY
CONTACT
WINNERS
PRESS ROOM
GET INVOLVED
DESIGN PRIZE
DESIGN STORE
 
THE AWARD | JURY | CATEGORIES | REGISTRATION | PRESS | WINNERS | PUBLICATIONS | ENTRY INSTRUCTIONS

Resultate Aangekondig

Home > Press > Results Announced > Afrikaans
A’ Design se toekennings en wenners van 2016 is aangekondig.

A’ Design se toekennings en wenners van 2016 is aangekondig.
Die internasionale A’ Design se toekennings en kompetisie kondig die beste ontwerpe van 2015 - 2016 in al die ontwerpersrigtings aan.

A’ Design se toekennings en kompetisie (designaward.com), die wêreld se grootste en mees wydverspreide, internasionale ontwerperstoekennings, het die uitslag van die 2015 - 2016 ontwerperskompetisie aangekondig: 1276wenners van 88 lande in 93 verskillende ontwerpersrigtings. Die inskrywings is sorgvuldig deur ‘n internasionale, invloedryke jurielys beoordeel, wat uit gevestigde leerlinge, vooraanstaande lede van die pers, kreatiewe en professionele ontwerpers en ervare ondernemers bestaan het, wie groot sorg en aandag aan die besonderhede geskenk het terwyl hulle elke inskrywing beoordeel het. .

Wêreldwye ontwerpentoesiaste, liefhebbers en redakteurs word hartlik uitgenooi om nuwe inspirasie vir ontwerp te kry en om die nuutste neigings in die kunste, argitektuur en tegnologie te ontdek deur die A’ Design se toekenningswebwerf te besoek by http://www.designmag.org om die gallery van wenners te ontdek. Die webwerf vertoon al die vernaamste ontwerpe van die internasionale 2015 - 2016 A’ Design se kompetisie, asook die vorige, bekroonde werke van vorige jare. Die redakteurs en liefhebbers van ontwerp kan ook die onderhoude met die ontwerpers wat toekennings gewen het, geniet by http://www.design-interviews.com

A’ Design se kompetisieuitslae word elke jaar op 15 April aangekondig. Die beste produkte, projekte en dienste wêreldwyd wat voortreflike ontwerp, tegnologie en kreatiwiteit voorlê, word met die A’ Design toekenning, die simbool van uitnemendheid in ontwerp en innovasie, beloon. Daar is vyf verskillende vlakke van onderskeidings: platinum, goud, silwer, brons en yster A’ Design toekennings word jaarliks vir al die ontwerpersrigtings toegeken. Ontwerpers, maatskappye en inrigtings van alle lande word jaarliks aangemoedig om deel te neem aan die akkolades om hulle beste werke, projekte en produkte te nomineer om in aanmerking te kom vir die toekennings.

Die A’ Design toekennings word toegeken vir: • goeie ruimtelike ontwerpe (argitektuur, binnenhuise versiering, stedelike ontwerpe en buiteontwerpe), • goeie industriële ontwerpe (produkontwerpe, toerustingontwerpe, voertuigontwerpe en masjienerie-ontwerpe), • goeie kommunikatiewe ontwerpe (grafiese ontwerpe, interaktiewe ontwerpe en bemarkingsontwerpe), • goeie mode-ontwerpe (kledingstukontwerpe, modebykomstigheidsontwerpe en skoenontwerpe) en • goeie stelselontwerpe (diensontwerpe, ontwerpstrategieë, kwaliteit en innovasie). Toekennings vir prestasies in kuns en literatuur sal ook uitgegee word.

Bekroonde ontwerpers word uitgenooi om die glans gala-aand en toekenningseremonie in Italië by te woon, waar hulle na die verhoog geroep sal word om hulle trofeë, toekenningsertifikate en jaarboeke te ontvang. Die wenners word die uitsluitlike kans gegun om aan die Beste Ontwerpe van die Jaar-tentoonstelling deel te neem om hulle werk in Italië te vertoon. Bekroonde ontwerpers is geregtig om die A’ Design-prys te ontvang.

Die A’ Design-prys is ‘n hoogs begeerde en alomvattende wennerspakket wat aan die A’ Design se toekennings- en kompetisiemedaljewenners gegee word om hulle nuus aan verdere en wyer internasionale gehore te versprei. Benewens die trofee, die sertifikaat en die boek, sluit die A’ Design-prys skakel- en bemarkingsdienste in, soos die vertaling van bekroonde werke in duisende tale, voorbereidings en verspreiding van persvrystellings, ‘n lewenslange lisensie om die bekroonde logo te gebruik en skakelweseveldtogte vir wenners, asook die oordra van bekroonde werke aan duisende medialede.

Die 2015 - 2016 uitgawe is verby, maar inskrywings vir die 2016 – 2017 kompetisie is nou oop. Belangstellende ontwerpers, kunstenaars, argitekte en maatskappye kan registreer en hulle werke aan https://competition.adesignaward.com voorlê. Verdere inligting aangaande die ontwerperskompetisie, soos beoordelingsmaatstawwe, sleuteldatums, ‘n lys van die jurielede, inskrywingsvorms en riglyne vir die tentoonstelling, kan op die webwerf verkry word.

Inligting aangaande A’ Design se toekennings en kompetisie:
A’ Design se toekennings is gestig om bewustheid vir goeie ontwerpe en beginsels te skep. Die hoofdoel van die A’ Design se toekenning en kompetisie is om goeie belonings vir ontwerpers, maatskappye en handelsmerke van alle lande te skep om met beter produkte, dienste en stelsels vorendag te kom wat die mensdom kan bevoordeel. A’ Design se toekenning en kompetisie bring dus wêreldwye ontwerpers en handelsmerke na vore om produkte en projekte te skep wat meer waarde, ‘n toename in gebruikswaarde, ‘n nuwe funksionaliteit, voortreflike estetiek, uitsonderlike doeltreffendheid, verbeterde handhawing en merkwaardige prestasie aanbied. Leer meer oor A’ Design se toekennings en kompetisie by http://www.whatisadesignaward.com

See other A' Design Award and Competition WinnersA' Design Award Presentation Submit Your Designs
 
design award logo

BENEFITS
THE DESIGN PRIZE
WINNERS SERVICES
PR CAMPAIGN
PRESS RELEASE
MEDIA CAMPAIGNS
AWARD TROPHY
AWARD CERTIFICATE
AWARD WINNER LOGO
PRIME DESIGN MARK
BUY & SELL DESIGN
DESIGN BUSINESS NETWORK
AWARD SUPPLEMENT

METHODOLOGY
DESIGN AWARD JURY
PRELIMINARY SCORE
VOTING SYSTEM
EVALUATION CRITERIA
METHODOLOGY
BENEFITS FOR WINNERS
PRIVACY POLICY
ELIGIBILITY
FEEDBACK
WINNERS' MANUAL
PROOF OF CREATION
WINNER KIT CONTENTS
FAIR JUDGING
AWARD YEARBOOK
AWARD GALA NIGHT
AWARD EXHIBITION

MAKING AN ENTRY
ENTRY INSTRUCTIONS
REGISTRATION
ALL CATEGORIES

FEES & DATES
FURTHER FEES POLICY
MAKING A PAYMENT
PAYMENT METHODS
DATES & FEES

TRENDS & REPORTS
DESIGN TRENDS
DESIGNER REPORTS
DESIGNER PROFILES
DESIGN INTERVIEWS

ABOUT
THE AWARD
AWARD IN NUMBERS
HOMEPAGE
AWARD WINNING DESIGNS
DESIGNER OF THE YEAR
MUSEUM OF DESIGN
PRIME CLUBS
SITEMAP
RESOURCE

RANKINGS
DESIGNER RANKINGS
WORLD DESIGN RANKINGS
DESIGN CLASSIFICATIONS
POPULAR DESIGNERS

CORPORATE
GET INVOLVED
SPONSOR AN AWARD
BENEFITS FOR SPONSORS

PRESS
DOWNLOADS
PRESS-KITS
PRESS PORTAL
LIST OF WINNERS
PUBLICATIONS
RANKINGS
CALL FOR ENTRIES
RESULTS ANNOUNCEMENT

CONTACT US
CONTACT US
GET SUPPORT

Follow us : Twitter Twitter | Twitter Facebook | Twitter Google+.
Share |