Bel vir inskrywings

Home > Press > Call for Entries > Afrikaans
Aanvraag om inskrywings vir die A’Design se Toekenning en Kompetisie

Aanvraag om inskrywings vir die A’Design se Toekenning en Kompetisie
A’Design se Toekenning en Kompetisie is die wêreld se toonaangewende, internasionale, jaarliks beoordeelde ontwerperskompetisie. Die A’Design se eerbetonings word in ‘n wye verskeidenheid kreatiewe velde georganiseer om die beste ontwerpers van alle lande in alle ontwerprigtings na vore te bring. Die kompetisie-inskrywings word deur eweknieë in die velde beoordeel en word anoniem gekeur deur die invloedryke jurielys wat uit ervare akademici, vooraanstaande perslede en gevestigde professionele mense bestaan. A’Design se Toekenning en Kompetisie belowe roem, aansien, publisiteit en internasionale erkenning aan al die A’Design se wenners van die toekennings as gevolg van die prys wat A’Design uitgee om die toegekende ontwerpe te vier.

A’Design se prys is ‘n veelbegeerde en alombeskrywende wennerstoerusting wat aan toegekende ontwerpe gegee word. A’Design se prys sluit in, maar is nie beperk tot die volgende nie-

  • ‘n internasionale sertifikaat van ontwerp vir uitnemendheid, in ‘n metaalraam,
  • ‘n uitnodiging na die eksklusiewe gala-aand in Italië,
  • ‘n aanlyn- en vanlyntentoonstelling van die toegekende projekte,
  • ‘n A2-plakaat van die projekte wat toekennings verwerf het,
  • ‘n hardeband jaarboek met die gedrukte, beste projekte wat daarin gepubliseer is,
  • ‘n spesiale 3D toekenningstrofee van gedrukte metal in ‘n luukse, swart houer,
  • ‘n vertaling van die projek in meer as 20 tale sodat die internasionale gehore waarlik bereik kan word,
  • ‘n eksklusiewe onderhoud met die wenner,
  • voorbereiding en verspreiding van persvrystellings,
  • ‘n lisensie om die A’Design se logo vir die wenners van die toekennings te gebruik in u kommunikasie,
  • bevordering van toegekende werke aan duisende ander publikasies,
  • persverskynings deur ons persvennote,
  • insluiting in die wêreld se ontwerpersranglys, sowel as
  • toegang tot verdere bemarkings- en skakeltoerusting.

Elke jaar word projekte wat op nuwighede, tegnologie, ontwerp en kreatiwiteit fokus, beloon met die A’Design se Toekenning. Inskrywings word jaarliks tot en met 28 Februarie aanvaar en die uitslae word elke jaar op 15 April aangekondig. Ontwerpers word wêreldwyd gevra om deel te neem aan die eerbetonings deur hulle beste werke, projekte en produkte in te skryf. Inskrywings word aanvaar solank as wat hulle binne die laaste 10 jaar ontwerp is.

Leer meer oor die A’Design se Toekenning:
Kyk na die A’Design se voorstelling van die toekenning: http://www.designaward.com
‘n Diepgaande voorstelling van die A’Design se eerbetonings: http://www.whatisadesignaward.com
Blaai deur die wenontwerpe: http://www.awardeddesigns.com
Toegang tot die perstoerusting van die werke en projekte wat toekennings gewen het: http://www.press-kit.org
Lees onderhoude met die ontwerpers wat toekennings gewen het: http://www.design-interviews.com
Skryf u werke in by A’Design se Kompetisie se webtuiste: https://competition.adesignaward.com/registration.php
Ontdek die rangorde van die ontwerpe van die wêreld: http://www.worlddesignrankings.com
Laai die A’Design se Toekenning se logo en redaksionele beelde af: https://competition.adesignaward.com/downloads.html

See other A' Design Award and Competition WinnersA' Design Award Presentation Submit Your Designs
 
design award logo

BENEFITS
THE DESIGN PRIZE
WINNERS SERVICES
PR CAMPAIGN
PRESS RELEASE
MEDIA CAMPAIGNS
AWARD TROPHY
AWARD CERTIFICATE
AWARD WINNER LOGO
PRIME DESIGN MARK
BUY & SELL DESIGN
DESIGN BUSINESS NETWORK
AWARD SUPPLEMENT

METHODOLOGY
DESIGN AWARD JURY
PRELIMINARY SCORE
VOTING SYSTEM
EVALUATION CRITERIA
METHODOLOGY
BENEFITS FOR WINNERS
PRIVACY POLICY
ELIGIBILITY
FEEDBACK
WINNERS' MANUAL
PROOF OF CREATION
WINNER KIT CONTENTS
FAIR JUDGING
AWARD YEARBOOK
AWARD GALA NIGHT
AWARD EXHIBITION

MAKING AN ENTRY
ENTRY INSTRUCTIONS
REGISTRATION
ALL CATEGORIES

FEES & DATES
FURTHER FEES POLICY
MAKING A PAYMENT
PAYMENT METHODS
DATES & FEES

TRENDS & REPORTS
DESIGN TRENDS
DESIGNER REPORTS
DESIGNER PROFILES
DESIGN INTERVIEWS

ABOUT
THE AWARD
AWARD IN NUMBERS
HOMEPAGE
AWARD WINNING DESIGNS
DESIGNER OF THE YEAR
MUSEUM OF DESIGN
PRIME CLUBS
SITEMAP
RESOURCE

RANKINGS
DESIGNER RANKINGS
WORLD DESIGN RANKINGS
DESIGN CLASSIFICATIONS
POPULAR DESIGNERS

CORPORATE
GET INVOLVED
SPONSOR AN AWARD
BENEFITS FOR SPONSORS

PRESS
DOWNLOADS
PRESS-KITS
PRESS PORTAL
LIST OF WINNERS
PUBLICATIONS
RANKINGS
CALL FOR ENTRIES
RESULTS ANNOUNCEMENT

CONTACT US
CONTACT US
GET SUPPORT

Follow us : Twitter Twitter | Twitter Facebook | Twitter Google+.
Share |